Crime affects all of us: our homes, our families, our children. Stop watching from the sidelines and become part of the solution.
No experience needed. Just commitment.
Join the CPF and you'll:
- 🔹 Take part in crime-prevention initiatives in our community
- 🔹 Get guidance and proper training
- 🔹 Build skills, discipline and leadership
- 🔹 Work alongside experienced community members
- 🔹 Help protect families, neighbours and vulnerable residents
📩 Interested? Apply online or contact Hentie van Heerden directly.
Hentie van Heerden
PRO, Sector 1
Community Policing Forum (CPF)
🚔 GROOTVLEI JEUG, JOU GEMEENSKAP HET JOU NODIG!
Misdaad raak ons almal: ons huise, ons gesinne, ons kinders. Moenie net van die kantlyn af toekyk nie, word deel van die oplossing.
Geen ondervinding nodig nie. Net toewyding.
Sluit aan by die GPF en jy sal:
- 🔹 Deelnemers wees aan misdaadvoorkomingstukke in ons gemeenskap
- 🔹 Riglyne en behoorlike opleiding ontvang
- 🔹 Vaardighede, dissipline en leierskap bou
- 🔹 Saam met ervare gemeenskapslede werk
- 🔹 Help om gesinne, bure en kwesbare inwoners te beskerm
Dit gaan oor meer as misdaadbekamping. Dit gaan oor 'n veiliger toekoms.
Verbeeld jou 'n gesin wat rustig slaap omdat jy daar was. Grootvlei se jeug is nie net die toekoms nie — julle beskerm ons gemeenskap vandag.
💪 KOM ONS STAAN SAAM. KOM ONS NEEM ONS STRATE TERUG.
Belangstel? Stuur vir ons 'n boodskap of kontak vir Hentie van Heerden.
Hentie van Heerden
PRO, Sektor 1
Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)